Modulekode | FSK 700 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe |
Module-inhoud | Die kursusinhoud word deur die Hoof van die Departement Fisika bepaal . Benewens die gewone onderwerpe, naamlik klassieke meganika, kwantummeganika, statistiese meganika, elektrodinamika, vastetoestandfisika, eksperimente of modelering, en 'n mini-navorsingsprojek, is daar ook elektiewe onderwerpe. |
Modulekrediete | 135.00 |
Programme | |
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 10 lesings per week, 1 besprekingsklas per week, 1 ander kontak per week, 1 seminaar per week |
Onderrigtaal | Engels |
Akademiese organisasie | Fisika |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App